Search This Blog

Monday 18 May 2015

Onderwerpe van die jaar











Opedae: Neem kennis

Maties - 2 Mei 2015
NWU - 9 Mei 2015
Tukkies - 16 Mei 2015
Kovsies - 23 Mei 2015

Huiswerk oor loopbane 28 Mei 2015

* Besluit watter loopbaan jy in belangstel.
* Doen navorsing daaroor by kolleges/universiteite.
* Skryf inligting neer oor kostes, toelatingsvereistes en werksgeleenthede.
* Kom deel in klas.
* 28 Mei 2015.

Motivering vir die jaar







Loopbane video


Welkom!

Welkom Struisies!!


Hierdie blog is hier om te inspireer, lei, motiveer en op te bou! Graad 10's, ek hoop julle geniet die reis deur die jaar!

Gebruik hierdie as rigtingaanwyser om jouself te ontdek. Mag hierdie blog jou tot nuwe akademiese hoogtes bring.