Struisies Lewensoriëntering 2015
Hoërskool Oudshoorn se Lewensoriëntering blog vir Graad 10's om hulle op datum te hou.
Search This Blog
Monday 18 May 2015
Opedae: Neem kennis
Maties - 2 Mei 2015
NWU - 9 Mei 2015
Tukkies - 16 Mei 2015
Kovsies - 23 Mei 2015
NWU - 9 Mei 2015
Tukkies - 16 Mei 2015
Kovsies - 23 Mei 2015
Huiswerk oor loopbane 28 Mei 2015
* Besluit watter loopbaan jy in belangstel.
* Doen navorsing daaroor by kolleges/universiteite.
* Skryf inligting neer oor kostes, toelatingsvereistes en werksgeleenthede.
* Kom deel in klas.
* 28 Mei 2015.
* Doen navorsing daaroor by kolleges/universiteite.
* Skryf inligting neer oor kostes, toelatingsvereistes en werksgeleenthede.
* Kom deel in klas.
* 28 Mei 2015.
Welkom!
Welkom Struisies!!
Hierdie blog is hier om te inspireer, lei, motiveer en op te bou! Graad 10's, ek hoop julle geniet die reis deur die jaar!
Gebruik hierdie as rigtingaanwyser om jouself te ontdek. Mag hierdie blog jou tot nuwe akademiese hoogtes bring.
Subscribe to:
Posts (Atom)